Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Judy Gringer | |
Geboorte | 23 Januarie 1941 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Judy Gringer (gebore 23 Januarie 1941) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Poet and the Little Mother (1959), Poeten og Lillemor i forårshumør (1961), The Office Party (1976), en The Factory Outing (1978).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search